Ons almal ken 'n skool leerder wat kla dat:

"Ek kry my huiswerk altyd reg, maar wanneer ek toetse skryf is dit elke keer verkeerd!"
Die Bird's Eye Videos word gratis saam met die vrae verskaf, en speel direk van YouTube af - "subscribe" sommer by ons kanaal terwyl jy daar is!

Ons hoop dat leerders die Bird's Eye Videos sal kyk voordat hulle begin om die vraag aan te pak, deur mooi te luister en te leer hoe om die inligting in die vraag te lees en te interpreteer.
Dit is gedeeltelik omdat die vrae nie na behore gelees, geëvalueer en ge-analiseer word nie.

Dit is nou een ding, maar hoe word hierdie probleem opgelos?

As 'n beginpunt, Wiskunde moet nie voor geleer word nie....dit moet verstaan word.

Die Bird's Eye Videos verskaf 'n stap in daardie rigting deur 'n oorsig te gee van wat die vrae sę, en partykeer nie sę nie. Dit is 'n kort video wat deur die MATHmechanic gemaak word om 'n analise en wenke te gee van wat om te doen, en hoe om die vraag te benader.....voordat enige iets nog neergeskryf word!