Ons e-Learning Klub bestaan uit lede wat gereelde nuus kry oor "Wat is nuut en beskikbaar?".

Om op ons Poslys te kom kan jy hier kliek.
Ons stel voor dat jy 'n Premium Klublid word, aangesien dit vir jou al die volgende voordele sal gee, bo-en-behalwe wat gewone klublede kry:

  • Gratis toegang tot al ons videos

  • Onbeperkte en gratis toegang na al die items in die winkel


  • Vra jou eie vrae (T&V's sal van toepassing wees)

  • Onbeperkte toegang tot werkkaare en vraestelle

  • Gratis toegang tot ons gereelde Basislyn Assesserings


Om 'n e-Learning Klub Lid te word, vul asb die volgende Aansoekvorm in.


As jy eerder 'n goedkoper opsie wil oorweeg, kies ons Classic Lidmaatskap vir toegang tot 1000'e videos in ons databasis, sowel as 'n pdf-dokument met 'n lys van JumpCodes wat ons vooraf gesorteer en gekategoriseer het vir jou!
As jy 'n idee wil kry van hoe ons die vrae beantwoord, asook die gehalte van ons videos, laai gerus die volgende dokumente af:

Graad 4 voorbeeld

Graad 5 voorbeeld

Graad 6 voorbeeld




e-Learning Klub Classic Lidmaatskap:  R150pm  (betaling met of sonder debietorder - vra asb oor die EFT opsie)

e-Learning Klub Premium Lidmaatskap:  R450pm  (betaling slegs met debietorder)